Doornbult Voerkraal

Doornbult Voerkrale (Pty) Ltd

Ettienne QRcode

Cattle and feed purchase:
Etienne Potgieter +27 83 628 7107

P.O. Box 13 Ladanna 0704

Plot 132 Doornbult Polokwane Limpopo Province 0699

Office: +27 87 285 2060 – 3

E mail: doornbult@doornbultvk.co.za or doornbult@gmail.com

Vat number: 4420192504

Doornbult se Visie.

Doornbult Voerkrale en sy verwante aktiwiteite is 'n winsgewende wêreldklas besigheid en 'n gerekende leier op sy gebied. Die hoë standaarde en sakeprestasies maak van ons 'n onmisbare deel van die ekonomie. Deur voordurende vernuwig, kundige bestuur en entoesiastiese optrede dien ons as inspirasie om die besigheid en omgewing te verryk. Doel witte word deur almal erken en met gedeelde waardes en gesonde verhoudings tot nuwe hoogtes.

Almal wil met ons geassosieer word.

Wat is ons Missie.

Voergewasse, voere en rooivleis van hoë kwaliteit word doeltreffend en met sorg geproduseer om veilige produkte tot tevredenheid van die kliënt te lewer.

Waar lê ons Waardes.

Kwaliteit Integriteit Trots Sekuriteit Deelnemendheid